Aboe Dhabi Grand Prix

Die Aboe Dhabi Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat sedert 2009 jaarliks in Aboe Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate plaasvind. Die Grand Prix word by die Yas Marina-renbaan, wat deur Hermann Tilke ontwerp is, gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne